Testimonials

Gerrit Malan:
I was at Rafters recently with a friend of mine, it was the first time for both of us and it was a wonderful experience. Beside the size and beauty of the place itself I was pleased with the friendliness and fast and professional service of the staff, especially the waitresses, well done ! Great food, great staff, great atmosphere and great prices. Rafter will definitely see me again ! :-)

Mari Horn:
Like your website.

Isak van Heerden:
Ek is baie dors !!!!

Wayne,Riana en Veronica Coetser:
Ons wil net vir die bestuur en personeel van Rafters weereens bedank vir jul hulp en vriendelikheid met Veronica se 21ste verjaarsdag partytjie. Die kos was ongelooflik lekker en almal het dit baie geniet. Ons sal definitief weer in die toekoms van jul dienste gebruik maak.

Annelie:
Hallo Arline. Voor jy dalkies dink ekke het nie maniere nie - so baie dankie vir die nice sitplekke Vrydagaand dit was awesomeness hoor Jy kan my naam verseker hou op die lys vir enige toekomstige Theuns shows daar by julle en ek moet sê daai hoenderslaai is die lekkerste wat ek nog ooit geeet het en dis vrek baie hoor natuurlik het julle Chris se guns helemal gewen met die pap en sous saam die steak. Jinne en jy is pragtig Arline sjoe jy is mooi en jy lyk so stunning jys rerig baie mooi Mooi bly en baie dankie GroeteAnnelie

Diana:
Hi Arline. Wou net vir jou ‘n mail drop en sê dat gisteraand se show flippen awesome was!!!! Ons het die show met Ricus genuine geniet en was nou sommer ‘n lekker surprise gewees. Julle sien ons definitief binnekort weer! Lekker dag, Diana

Gerrit Malan:
Arline Julle is die beste en Rafters is die enigste plek in die land wat persoonlikheid het. Wanneer ek daar kom, voel ek tuis, ek voel welkom in die eerste graad hehehe. Ek is seker julle maak 'n verskil in baie mense se lewens xxx. Rafters is 'n beter stres reliever as wat 100 sielkundiges kan droom om te wees.......... Red Bull se gat !!! Rafters gives you OEMPFFFF hehehe.

Cathy Steynfaardt :
Stunning plek

Bill vd Westhuizen:
Heerlike kos Goeie pryse met lekker atmosfeer. Ons geniet die vertonings en 'Live Musiek' terdee. Die vriendelike en behulpsame personeel maak dat ons rerig deel voel van die Rafters familie. Dankie Rafters 'Elke keer n fees om by julle plek te wees'

Dorette Gower:
Excellent Food Great Service and very good Shows.Just Love Rafters. Keep up the good work!!

Renche West:
Best place to have your birthday party!! Thank You Rafters we had lots of fun. Thumbs up You ROCK..!!

Danie D J:
Wel wil net se julle is defnitief die 'Lekkerste veiligste kuierplek' in Pretoria..Ons voel altyd tuis tussen al die vriendelike mense.Ons speel groepie is altyd Honger en Dors en wil altyd Kuier en Dans 'We LOVE Rafters'

Liz Bornman:
Good Music and Live Entertainment. Friendly staff. Delicious quality food very reasonable prices. Love your Tuesday and Wednesday 'Specials' and the weekend DJ's keeps the party rolling..Great place to be Just love it

Ruan:
Great Place Great People Awesome Vibe Keep it up!

R Mulder:
My 1ste besoek met n Great show 'Elvis Blue' gewees Wat ek die meeste van Rafters hou is die feit dat jy kan oud wees en nie oud voel nie..Hier kuier jo oud en jonk saam. Ons groep se dankie vir Arline - baie vriendelike/spontane/energieke/pragtige dame wat ek kon sien het uit haar pad uitgegaan om net die beste vir al haar gaste te gee. Die kos was heerlik en die diens fluks en vriendelik. Julle gaan ons almal defnitief nog baie in die toekoms sien vir baie
kuiers by julle oulike plek!

Marna van Heerden:
Great Place to be 'for young and old'. Good food - Friendly people - Good Shows - Affordable prices - Nice Sunday 'chills ' Overall for us the best Pub/restaurant in Pretoria East..Many Thanks to owners Eddie and Arline. Simply the best!!

Charmaine,Montaigne,Renier:
Arline Baie dankie vir `n perfekte aand! Van die heel eerste e-pos wat ek van jou ontvang het, het ek besef dat Rafters beslis `n unieke resep het. My kinders het die aand ontsettend baie geniet en hul vriende en die se ouers kan nie genoeg dankie sê vir `n wonderlike aand nie. Van die kos tot die diens en alles tussenin, was absoluut die beste waarde vir geld nog!!

Weereens dankie!

Helga Smith:
Wil net baie dankie se aan Rafters en bestuur vir my man se heerlike 40ste partytjie. Ons het dit baie geniet. Groete Helga

Mornay:
Eddie Net om te se baie, baie dankie vir Saterdag se funksie. Dit het baie goed afgeloop. Julle kos was heerlik en al die reelings het lieflik verloop. Baie dankie en ook groot dank aan die personeel. Groete Mornay

Rene:
Recently we had a late meeting and needed a proper meal to end the day. We called Rafters and GM Juan took our order and kept the kitchen open for our food. Within 5min of sitting down we had ice cold drinks and deliciously prepared food. And for that I thank you! You'll definitely see us again soon!

Nina Van Zyl:
Hiermee ons opregte dank vir u bydrae tot ons fondsinsamelingsfunksie wat op 02 Maart 2017 plaasgevind het. Deur die vriendelike, entoesiastiese, geduldige, behulpsame en professionele wyse waarop u hierdie veiling hanteer het, het u bygedra tot die sukses van hierdie geleentheid. Baie dankie vir u groot aandeel. U insette word hoog op prys gestel en waardeer. Ons sal u, u span en Rafters Pub en Grill se naam met trots aanbeveel. Ons sien daarna uit om in die toekoms weer met u saam te werk.



Submit your testimonial


Your Testimonial: *

Your name:

Your email address:
Back Back to top